| wewenaarsbeentjie [boodskap #148505] |
Sa., 05 Julie 2025 19:39 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wewenaarsbeentjie
Afbreking: we•we•naars•been•tjie
Samestelling: wewenaar + -s- + beentjie
Selfstandige naamwoord: wewenaarsbeentjie
Meervoud: wewenaarsbeentjies
Betekenis:
• Die gevoelige "beentjie" van die elmboog.
Gebruik:
• Eina, ek het my wewenaarsbeentjie gestamp!
Sinoniem:
• einabeentjie
• elmboogbeentjie
• gottabeentjie
• kieliebeentjie
• lagbeentjie
Verwant:
• wewenaarspyn
Vertaling:
Engels: funny-bone, ulnar nerve
Nederlands: weduwnaarsbotje, telefoonbotje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|