Soek vir:
Supertaal
Kom praat saam!
Blog
Soek
Hulp
Lede
Registreer
Teken aan
Tuis
Tuis
»
Taal
»
Woordeboek
»
gordeldier
Wys:
Vandag se boodskappe
::
Stemmings
::
Navigasie
gordeldier
[
boodskap #148494
]
Sa., 05 Julie 2025 09:34
Leksikograaf
Boodskappe:
24168
Geregistreer:
Maart 2019
Karma:
1
Senior Lid
'n Gordeldier.
gordeldier
Afbreking: gor•del•dier
Samestelling: gordel + dier
Selfstandige naamwoord:
gordeldier
Meervoud:
gordeldiere
Verkleinwoord:
gordeldiertjie
Meervoud van verkleining:
gordeldiertjies
Betekenis:
• 'n Suid-Amerikaanse soogdier met beenagtige pantser, familie
Dasypodidae
.
Gebruik:
• Die
gordeldier
se pantser bestaan uit been wat met horingstof (keratien) bedek is, waarteenoor die ietermagô se pantser slegs uit horingstof bestaan.
Sinoniem:
• armadil
Vertaling:
Engels: armadillo
Nederlands: gordeldier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Rapporteer boodskap aan 'n moderator
Vorige onderwerp:
broeigebied
Volgende onderwerp:
ietermagô
Gaan na forum:
- Algemeen
Kennisgewings
Koeitjies & kalfies
- Taal
Afrikaans, ons taal
Woordeboek
Ensiklopedie
Prosa & poësie
Language Help/ Taalhulp/ Sprachhilfe
- Lekker
Humor & grappe
Musiek & liriek
TV, flieks & vermaak
Sport & ontspanning
Kos & resepte
Reis & vakansie
Stokperdjies & kunsvlyt
- Ernstig
Nuus
Wiele
Troeteldiere
Rekenaars & selfone
Geloof & kerksake
Gesondheid & boereraat
Veiligheid & wapens
Genealogie & famieliesake
Boeke, tydskrifte & koerante
Onderwys & opvoeding
Landbou & veeteelt
Ekonomie & geldsake
Emigrasie & buiteland
Ruil, koop & verkoop
-=]
terug na bo
[=-
[
XML-voer
] [
]
Tyd nou:
Di. Des. 23 05:59:48 UTC 2025