Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » standvoël
standvoël [boodskap #148491] Sa., 05 Julie 2025 08:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 25319
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
standvoël
Afbreking: stand•vo•ël
Samestelling: stand + voël


Selfstandige naamwoord: standvoël
Meervoud: standvoëls
Verkleinwoord: standvoëltjie
Meervoud van verkleining: standvoëltjies

Betekenis:
• 'n Voël wat die hele jaar op een plek deurbring.

Gebruik:
• Die swaeltjie is 'n trekvoël, maar die mossie is 'n standvoël wat hele jaar in hulle broeigebied deurbring.

Antoniem:
• trekvoël

Vertaling:
Engels: sedentary bird, resident bird, non-migratory bird
Nederlands: standvogel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: edelvalk
Volgende onderwerp: trekvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Mei 31 09:55:22 UTC 2026