Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onbevrees
onbevrees [boodskap #148486] Vr., 04 Julie 2025 19:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onbevrees
Afbreking: on•be•vrees
Samestelling: on- + bevrees


Byvoeglike naamwoord: onbevrees
Attributief: onbevreesde

Betekenis:
• Wat nie bang of bevrees is nie.

Gebruik:
• Waar is die leeu en sy wyfie wat onbevrees met hulle welpies rondgeloop het? [Nahum 2:11]]

Sinoniem:
• dapper
• manmoedig
• moedig
• onbeskroomd
• onbesorg
• onverskrokke
• vreesloos
• vrymoedig

Afgelei:
• onbevreesdheid

Vertaling:
Engels: unafraid
Nederlands: onbevreesd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: valkenier
Volgende onderwerp: bloute
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 20:43:08 UTC 2025