| reikafstand [boodskap #148482] |
Vr., 04 Julie 2025 18:11 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
reikafstand
Afbreking: reik•af•stand
Samestelling: reik + afstand
Selfstandige naamwoord: reikafstand
Meervoud: reikafstande
Betekenis:
• Die afstand wat iets kan reik.
Gebruik:
• Die grootste probleem met elektriese voertuie is hulle beperkte reikafstand.
• Verskillende missiele het verskillende reikafstande.
Sinoniem:
• bereik
• trefafstand
Vertaling:
Engels: range, reach distance
Nederlands: bereik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|