| inert [boodskap #148479] |
Vr., 04 Julie 2025 06:45 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inert
Afbreking: in•ert
Byvoeglike naamwoord: inert
Attributief: inerte
Betekenis:
• Wat nie aktief is nie. Wat nie reageer nie.
Gebruik:
• Edelgasse soos helium en argon is chemies inert omdat dit nie in staat is om verbindings met ander stowwe te vorm nie.
Sinoniem:
• lui
• onaktief
• roerloos
• stil
• traag
• vadsig
• willoos
Afgelei:
• inersie
• inertia
• inertheid
Vertaling:
Engels: inert
Nederlands: inert
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|