Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » drommer
drommer [boodskap #148477] Do., 03 Julie 2025 19:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24168
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
drommer
Afbreking: drom•mer
Samestelling: drom + -er


Selfstandige naamwoord: drommer
Meervoud: drommers
Verkleinwoord: drommertjie
Meervoud van verkleining: drommertjies

Betekenis:
• Persoon wat dromme/tromme slaan.

Gebruik:
• Die orkes se tromspeler is siek en daar is inderhaas na 'n drommer gesoek wat kan instaan.

Sinoniem:
• dromspeler
• tromspeler
• tromslaner

Vertaling:
Engels: drum player, drummer
Nederlands: drummer, drumspeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wied
Volgende onderwerp: dromer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 04:08:01 UTC 2025