| religieus [boodskap #148468] |
Do., 03 Julie 2025 11:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
religieus
Afbreking: re•li•gi•eus
Samestelling: religie + -eus
Byvoeglike naamwoord: religieus
Vergrotende trap: religieuser
Oortreffende trap: religieusste
Attributief: religieuse
Betekenis:
• Wat met godsdiens te make het.
Gebruik:
• Mekka is die religieuse hoofstad van Saoedi-Arabië.
Sinoniem:
• geestelik
• godsdienstig
• godvresend
• kerksgesind
• kerklik
• vroom
Antoniem:
• irreligieus
Afgelei:
• religiositeit
Vertaling:
Engels: religious
Nederlands: religieus
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|