Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaan
vaan [boodskap #148462] Wo., 02 Julie 2025 19:50
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vaantjie.
'n Vaantjie.
vaan
Afbreking: vaan


Selfstandige naamwoord: vaan
Meervoud: vane
Verkleinwoord: vaantjie
Meervoud van verkleining: vaantjies

Betekenis:
• (verouderd) 'n Kleinerige vlag of vaandel, gewoonlik driehoekig in vorm.

Gebruik:
• Al die deelnemers het 'n erelint en 'n vaantjie as aandenking ontvang.

Hiponiem:
• vryheidsvaan
• windvaan

Afgelei:
• vaanstand

Vertaling:
Engels: vane, small flag
Nederlands: vaan

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooreis
Volgende onderwerp: wenakker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 28 03:45:31 UTC 2025