Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ooreis
ooreis [boodskap #148461] Wo., 02 Julie 2025 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24223
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ooreis
Afbreking: oor•eis
Samestelling: oor + eis


Werkwoord: ooreis
Verlede tyd: het ooreis

Betekenis:
• Om meer te doen was wat jou kragte toelaat.

Gebruik:
• Werk hard om jou doelwitte te bereik, maar moenie jouself ooreis nie.

Sinoniem:
• afsloof
• oorbelas
• oorlaai
• oorspan
• oorwerk
• uitbrand
• uitmergel
• uitput
• vermoei

Afgelei:
• ooreising

Vertaling:
Engels: to overextend, overstrain, overtask, overtax
Nederlands: overbelasten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ooreising
Volgende onderwerp: vaan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 27 21:30:15 UTC 2025