Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kraamkoors
kraamkoors [boodskap #148458] Wo., 02 Julie 2025 17:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24241
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kraamkoors
Afbreking: kraam•koors
Samestelling: kraam + koors


Selfstandige naamwoord: kraamkoors
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Bakteriële infeksies van die vroulike voortplantingstelsel ná 'n bevalling of miskraam.

Gebruik:
Kraamkoors kan lewensgevaarlik wees as dit nie behandel word nie.

Sinoniem:
• baarmoederontsteking
• kraambedkoors
• kraaminfeksie
• papelellekoors

Vertaling:
Engels: childbed fever, puerperal fever, postpartum endometritis
Nederlands: kraamkoorts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bootreis
Volgende onderwerp: voorbladartikel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Jan. 03 21:42:32 UTC 2026