Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toelating
toelating [boodskap #148453] Wo., 02 Julie 2025 15:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toelating
Afbreking: toe•la•ting
Samestelling: toelaat + -ing


Selfstandige naamwoord: toelating
Meervoud: toelatinge, toelatings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van toelaat (om in te laat of lidmaatskap te gee).

Gebruik:
• Geen kind sal toelating weens onvermoë om die fooie te betaal geweier word nie.

Sinoniem:
• aanvaarding
• binnelating
• inlating
• inname
• opname
• toegang

Hiponiem:
• skooltoelating
• universiteitstoelating

Afgelei:
• toelatingsbeleid
• toelatingsbewys
• toelatingseis
• toelatingseksamen
• toelatingskaartjie
• toelatingsvereiste
• toelatingsvorm

Vertaling:
Engels: admission, entrance
Nederlands: toelating

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdowend
Volgende onderwerp: kryg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 06:55:44 UTC 2025