| morfien [boodskap #148450] |
Wo., 02 Julie 2025 14:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24168 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
morfien
Afbreking: mor•fien
Selfstandige naamwoord: morfien, morfine
Meervoud: morfiene, morfines
Betekenis:
• 'n Verdowingsmiddel wat van opium gemaak word, C17H19NO3.
Gebruik:
• Morfien inhibeer die oordrag van pyn en verminder die pasiënt se persepsie daarvan.
Afgelei:
• morfienasetaat
• morfienlaktaat
• morfienoleaat
Afgelei:
• morfinis
• morfinisme
Vertaling:
Engels: morphine
Nederlands: morfine
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|