| kaggelrak [boodskap #148447] |
Wo., 02 Julie 2025 11:52 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kaggelrak
Afbreking: kag•gel•rak
Samestelling: kaggel + rak
Selfstandige naamwoord: kaggelrak
Meervoud: kaggelrakke
Verkleinwoord: kaggelrakkie
Meervoud van verkleining: kaggelrakkies
Betekenis:
• 'n Rak bokant 'n kaggel (gewoonlik deel van die kaggelmantel), of by uitbreiding die kaggelmantel self.
Gebruik:
• Sy het die kaggelrak met 'n koekoekhorlosie en ander ornamente versier.
Sinoniem:
• kaggelmantelrak
• mantelrak
Vertaling:
Engels: mantelshelf
Nederlands: schoorsteenblad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|