| diepvries [boodskap #148445] |
Wo., 02 Julie 2025 09:32 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
diepvries
Afbreking: diep•vries
Samestelling: diep + vries
Werkwoord: diepvries
Verlede tyd: het gediepvries
Betekenis:
• Om vir bewaring onder 18 grade te vries.
Gebruik:
• Die vis word op die skepe gediepvries.
Vertaling:
Engels: to deep-freeze
Nederlands: diepvriezen
Selfstandige naamwoord: diepvries
Meervoud: diepvrieste
Betekenis:
• (verouderd) 'n Vrieskas, ook metode waar iets onder vriespunt bewaar word.
Gebruik:
• Plaas die vleis in die diepvries.
Afgelei:
• diepvriesbak
• diepvriesgroente
• diepvrieskas
• diepvriesmaaltyd
• diepvriesprodukte
• diepvriesvleis
Vertaling:
Engels: frezer; deep-freezing
Nederlands: diepvries
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|