| sjamaan [boodskap #148444] |
Wo., 02 Julie 2025 07:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24169 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sjamaan
Afbreking: sja•maan
Selfstandige naamwoord: sjamaan
Meervoud: sjamane
Betekenis:
• 'n Priester en siener wat glo toegang tot die geeste het, veral by Mongoolse volke in Asië.
Gebruik:
• Hy het die sjamaan vir leiding, beskerming en genesing gaan sien.
Sinoniem:
• druïde
• medisyneman
• toordokter
Afgelei:
• sjamaans
• sjamanisme
Vertaling:
Engels: shaman
Nederlands: sjamaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|