Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdik
verdik [boodskap #148429] Ma., 30 Junie 2025 15:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24192
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdik
Afbreking: ver•dik
Samestelling: ver- + dik


Werkwoord: verdik
Verlede tyd: het verdik

Betekenis:
• Om dikker/vetter te maak of te word.

Gebruik:
Verdik die sous deur 'n bietjie meel by te gooi.

Sinoniem:
• bind
• opgeswel
• stol
• uitsit
• verkurk

Antoniem:
• verdun

Afgelei:
• verdikbaar
• verdikker
• verdikking
• verdikte

Vertaling:
Engels: to thicken
Nederlands: verdikken


Byvoeglike naamwoord: verdik
Attributief: verdikte

Betekenis:
• Wat dikker word/ geword het.

Gebruik:
• Die plant se verdikte stam en wortels stoor water sodat dit in die droë, onherbergsame omgewing kan oorleef.

Vertaling:
Engels: thickened
Nederlands: verdikt

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: troetelnaam
Volgende onderwerp: wag-'n-bietjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr. Des. 26 04:43:40 UTC 2025