| sangbodem [boodskap #148367] |
Wo., 25 Junie 2025 07:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24212 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sangbodem
Afbreking: sang•bo•dem
Samestelling: sang + bodem
Selfstandige naamwoord: sangbodem
Meervoud: sangbodems
Betekenis:
• Blad wat resoneer om klank voort te bring, soos die boblad van 'n strykinstrument, of die bodem onder die snare van 'n klavier.
Gebruik:
• Die klavier het 'n sangbodem van dun hout wat 'n besondere klank lewer.
Sinoniem:
• klankbodem
• klankbord
Vertaling:
Engels: soundboard
Nederlands: zangbodem
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|