Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorerflik
oorerflik [boodskap #148350] Ma., 23 Junie 2025 15:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24235
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorerflik
Afbreking: oor•erf•lik
Samestelling: oorerf + -lik


Byvoeglike naamwoord: oorerflik
Attributief: oorerflike
Partitief: oorerfliks

Betekenis:
• Wat iemand van sy ouers of voorouers erf.

Gebruik:
• Alle oorerflike siektes is geneties, maar nie alle genetiese afwykings is oorerflik nie.

Sinoniem:
• erflik
• voorvaderlik

Afgelei:
• oorerflikheid

Vertaling:
Engels: hereditary, inheritable
Nederlands: erfelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knoffelasem
Volgende onderwerp: opvlieënd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 29 06:19:01 UTC 2025