| skaakklub [boodskap #148343] |
Ma., 23 Junie 2025 10:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24251 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skaakklub
Afbreking: skaak•klub
Samestelling: skaak + klub
Selfstandige naamwoord: skaakklub
Meervoud: skaakklubs
Betekenis:
• 'n Vereniging van mense wat skaak speel.
Gebruik:
• Jy speel goed. Hoekom kom sluit jy nie by ons skaakklub aan nie?
Vertaling:
Engels: chess club
Nederlands: schaakclub
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|