| stilklank [boodskap #148338] |
Ma., 23 Junie 2025 07:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24192 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stilklank
Afbreking: stil•klank
Samestelling: stil + klank
Selfstandige naamwoord: stilklank
Meervoud: stilklanke
Verkleinwoord: stilklankie
Meervoud van verkleining: stilklankies
Betekenis:
• (taalkunde) 'n Letter of kombinasie van letters wat nie uitgespreek word nie.
Gebruik:
• Die "p" in psigiater is dikwels 'n stilklank.
• Engels is vol stilklanke, soos die "k" in "knee", "s" in "island" en "l" in "half".
Sinoniem:
• aftong
Vertaling:
Engels: silent letter, aphthong
Nederlands: stomme letter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|