Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selekteer
selekteer [boodskap #148330] So., 22 Junie 2025 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24254
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selekteer
Afbreking: se•lek•teer


Werkwoord: selekteer
Verlede tyd: het geselekteer

Betekenis:
• Om uit 'n aantal moontlikhede te kies.

Gebruik:
• Die universiteit gebruik 'n toelatingseksamen om studente te selekteer.

Sinoniem:
• keur
• nomineer
• uitkies
• uitpik
• uitsoek

Verwant:
• seleksie
• selektief

Vertaling:
Engels: to select
Nederlands: selecteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitkies
Volgende onderwerp: groeifase
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Jan. 05 03:19:44 UTC 2026