Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » putlatrine
putlatrine [boodskap #148324] So., 22 Junie 2025 07:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
putlatrine
Afbreking: put•la•tri•ne
Samestelling: put + latrine


Selfstandige naamwoord: putlatrine
Meervoud: putlatrines

Betekenis:
• 'n Primitiewe latrine sonder water waar die afval direk in 'n diep put val.

Gebruik:
• Die putlatrine word gewoonlik 'n entjie van die huis af oor 'n gat van ongeveer 2,4 m diep gebou.

Sinoniem:
• puttoilet

Vertaling:
Engels: pit latrine, long drop
Nederlands: putlatrine

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pruimtwak
Volgende onderwerp: latrine
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 12:13:46 UTC 2025