Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dineer
dineer [boodskap #148312] Sa., 21 Junie 2025 10:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24169
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dineer
Afbreking: di•neer
Samestelling: dinee + -eer


Werkwoord: dineer
Verlede tyd: het gedineer

Betekenis:
• Om 'n deftige ete (soos 'n dinee) by te woon.

Gebruik:
• Kom dineer in ons restaurant.

Vertaling:
Engels: to dine
Nederlands: dineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dinee
Volgende onderwerp: keurspel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 09:39:24 UTC 2025