| dwangmatig [boodskap #148305] |
Do., 19 Junie 2025 19:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dwangmatig
Afbreking: dwang•ma•tig
Samestelling: dwang + matig
Byvoeglike naamwoord: dwangmatig
Attributief: dwangmatige
Betekenis:
• Wat 'n mens moet doen, al wil jy nie; onder dwang.
Gebruik:
• So 'n wet kan slegs dwangmatig deur die regering afgeforseer word.
Antoniem:
• vrywillig
Afgelei:
• dwangmatigheid
Vertaling:
Engels: under duress, compulsive, compulsively
Nederlands: dwangmatig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|