| polonie [boodskap #148303] |
Do., 19 Junie 2025 11:21 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
polonie
Afbreking: po•lo•nie
Selfstandige naamwoord: polonie
Meervoud: polonies
Verkleinwoord: polonietjie
Meervoud van verkleining: polonietjies
Betekenis:
• 'n Dik wors van gekruide bees- en varkvleis.
Gebruik:
• Sy sny die polonie in skywe en pak dit op die toebroodjies.
Afgelei:
• polonieskil
Vertaling:
Engels: polony
Nederlands: boterhamworst
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|