Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » posisioneer
posisioneer [boodskap #148300] Do., 19 Junie 2025 09:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
posisioneer
Afbreking: po•si•si•o•neer


Werkwoord: posisioneer
Verlede tyd: het geposisioneer

Betekenis:
• Om in posisie te bring; op die regte plek te sit.

Gebruik:
• Die rugbyspeler posisioneer homself en lê aan om die bal te skop.
• Het jy jou besigheid vir groei geposisioneer?

Sinoniem:
• plaas
• sit
• stel

Afgelei:
• herposisioneer
• posisionering

Vertaling:
Engels: to position, situate
Nederlands: positioneren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ners
Volgende onderwerp: naelskraap
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 11:01:34 UTC 2025