Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uithou
uithou [boodskap #148298] Do., 19 Junie 2025 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uithou
Afbreking: uit•hou
Samestelling: uit + hou


Werkwoord: hou uit, uithou
Verlede tyd: het uitgehou

Betekenis:
• Om iets wat onaangenaam is te verduur.
• Om aan die buitekant te hou.

Gebruik:
Hou tot die einde uit. 'n Mens met uithou, aanhou, moedhou en deurdruk.
• Sy het die kat uit die huis uitgehou.

Sinoniem:
• aanbeur
• deurmaak
• deurstaan
• duld
• uitstaan
• vasbyt
• verdra
• verduur
• volhard
• weerstaan

Afgelei:
• uithouer
• uithouding
• uithouwedren
• uithoutoets
• uithouvermoë

Vertaling:
Engels: to put up with, bear, endure, sustain, suffer
Nederlands: uithouden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peuter
Volgende onderwerp: ners
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 21:20:09 UTC 2025