| manelpak [boodskap #148294] |
Wo., 18 Junie 2025 16:06 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
manelpak
Afbreking: ma•nel•pak
Samestelling: manel + pak
Selfstandige naamwoord: manelpak
Meervoud: manelpakke
Betekenis:
• 'n Deftige pak klere vir 'n man waarvan die baadjie agter tot by die knieë hang.
Gebruik:
• Die portuur dra 'n manelpak.
Sinoniem:
• stertjaspak
Vertaling:
Engels: tailcoat suit
Nederlands: rokkostuum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|