| knerts [boodskap #148287] |
Wo., 18 Junie 2025 10:27 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24217 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
knerts
Afbreking: knerts
Selfstandige naamwoord: knerts
Meervoud: knertse
Verkleinwoord: knertsie
Meervoud van verkleining: knertsies
Betekenis:
• (informeel) 'n Klein hoeveelheid van iets, meestal sterk drank.
Gebruik:
• Sy gooi 'n knerts wyn in die potjiekos.
• Hy vat elke aand 'n knertsie voor slaaptyd.
Sinoniem:
• tot
• sopie
Vertaling:
Engels: tot, nip, squeak
Nederlands: zopie, tot, slokje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|