| kalenderpes [boodskap #148284] |
Di., 17 Junie 2025 19:42 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalenderpes
Afbreking: ka•len•der•pes
Samestelling: kalender + pes
Selfstandige naamwoord: kalenderpes
Meervoud: –
Betekenis:
• (eufemisties) Daai tyd van die maand vir vroue.
Gebruik:
• Kalenderpes is nie vir sissies nie!
Sinoniem:
• maandstonde
• menstruasie
• kalenderkoors
Vertaling:
Engels: menstruation
Nederlands: menstruatie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|