Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inhuldigingsplegtigheid
inhuldigingsplegtigheid [boodskap #148283] Di., 17 Junie 2025 19:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inhuldigingsplegtigheid
Afbreking: in•hul•di•gings•pleg•tig•heid
Samestelling: inhuldiging + -s- + plegtigheid


Selfstandige naamwoord: inhuldigingsplegtigheid
Meervoud: inhuldigingsplegtighede

Betekenis:
• 'n Seremonie waartydens iets of iemand ingehuldig word.

Gebruik:
• Hooggeplaaste persone van regoor die wêreld het die president se inhuldigingsplegtigheid bygewoon.

Sinoniem:
• inhuldigingsseremonie

Vertaling:
Engels: inauguration ceremony
Nederlands: inauguratieceremonie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naaf
Volgende onderwerp: kalenderpes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 11:50:56 UTC 2025