| kanselkleed [boodskap #148279] |
Ma., 16 Junie 2025 18:08 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kanselkleed
Afbreking: kan•sel•kleed
Samestelling: kansel + kleed
Selfstandige naamwoord: kanselkleed
Meervoud: kanselklede
Betekenis:
• 'n Dekoratiewe lap of stuk materiaal wat oor die kansel in 'n kerk hang.
Gebruik:
• Die woorde "Geloof, Hoop en Liefde" is op die kanselkleed geborduur.
Sinoniem:
• kansellap
• preekstoelkleed
Vertaling:
Engels: pulpit cloth
Nederlands: preekstoeldoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|