Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grootdoop
grootdoop [boodskap #148277] Ma., 16 Junie 2025 17:22
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24721
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
grootdoop
Afbreking: groot•doop
Samestelling: groot + doop


Selfstandige naamwoord: grootdoop
Meervoud: grootdope

Betekenis:
• 'n Doop wat aan 'n volwasse persoon toegedien word.

Gebruik:
• Die tradisionele Afrikaanse kerke glo in twee vorms van die Christelike doop, kinderdoop én grootdoop, maar die Pinksterkerke aanvaar net die grootdoop.

Sinoniem:
• volwassenedoop

Antoniem:
• kinderdoop
• kleindoop

Vertaling:
Engels: adult baptism
Nederlands: grootdoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kasjoeneut
Volgende onderwerp: kinderdoop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Mrt. 31 13:39:31 UTC 2026