| strafdop [boodskap #148274] |
Ma., 16 Junie 2025 10:40 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24152 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
strafdop
Afbreking: straf•dop
Samestelling: straf + dop
Selfstandige naamwoord: strafdop
Meervoud: strafdoppe
Verkleinwoord: strafdoppie
Meervoud van verkleining: strafdoppies
Betekenis:
• Drankie wat iemand wat iets verkeerds gedoen het as sy straf moet drink.
Gebruik:
• Hy moes 'n strafdop drink omdat hy gepraat het terwyl die speletjie aan die gang was.
Vertaling:
Engels: punishment drink
Nederlands: strafdrankje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|