| welwillendheidsbesoek [boodskap #148268] |
Ma., 16 Junie 2025 09:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welwillendheidsbesoek
Afbreking: wel•wil•lend•heids•be•soek
Samestelling: welwillendheid + -s- + besoek
Selfstandige naamwoord: welwillendheidsbesoek
Meervoud: welwillendheidsbesoeke
Verkleinwoord: welwillendheidsbesoekie
Meervoud van verkleining: welwillendheidsbesoekies
Betekenis:
• 'n Besoek om jou goedhartigheid en welwillendheid te bewys.
Gebruik:
• Die ambassadeur is op 'n welwillendheidsbesoek na Nederland gestuur.
Vertaling:
Engels: goodwill visit
Nederlands: welwillendheidsbezoek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|