Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boedelberedderaar
boedelberedderaar [boodskap #148267] Ma., 16 Junie 2025 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boedelberedderaar
Afbreking: boe•del•be•red•de•raar
Samestelling: boedel + beredderaar


Selfstandige naamwoord: boedelberedderaar
Meervoud: boedelberedderaars

Betekenis:
• Iemand wat die boedel van 'n bestorwe persoon in orde te bring.

Gebruik:
• Wanneer die boedelwaarde R 250 000 oorskry moet 'n professionele boedelberedderaar aangestel word om aan die vereistes wat nagekom moet word te voldoen.

Sinoniem:
• beredderaar
• eksekuteur

Verwant:
• boedelbereddering

Vertaling:
Engels: estate administrator, executor
Nederlands: boedelberedderaar, executeur

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vergiet
Volgende onderwerp: welwillendheidsbesoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Des. 23 22:22:27 UTC 2025