Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » puinhoop
puinhoop [boodskap #148255] Sa., 14 Junie 2025 20:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
puinhoop
Afbreking: puin•hoop
Samestelling: puin + hoop


Selfstandige naamwoord: puinhoop
Meervoud: puinhope
Verkleinwoord: puinhopie
Meervoud van verkleining: puinhopies

Betekenis:
• 'n Hoop rommel, meestal as gevolg van die verwoesting van geboue.

Gebruik:
• Damaskus gaan ophou om 'n stad te wees, hy word 'n puinhoop. [Jesaja 17:1]

Sinoniem:
• bouval
• ruïne

Vertaling:
Engels: pile of rubble, ruins
Nederlands: puinhoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdelg
Volgende onderwerp: vergieting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 07:20:37 UTC 2025