| offergawe [boodskap #148253] |
Sa., 14 Junie 2025 11:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24254 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
offergawe
Afbreking: of•fer•ga•we
Samestelling: offer + gawe
Selfstandige naamwoord: offergawe
Meervoud: offergawes
Betekenis:
• Iets wat aan 'n godheid gegee word.
Gebruik:
• Wat is belangriker: die offergawe of die altaar waardeur die offergawe geheilig word? [Matteus 23:19]
Sinoniem:
• offer
• offerande
• skenking
Afgelei:
• offergawekis
Vertaling:
Engels: sacrifice
Nederlands: offergave
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|