Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterfiskaal
waterfiskaal [boodskap #148245] Sa., 14 Junie 2025 08:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24158
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Waterfiskaal.
'n Waterfiskaal.
waterfiskaal
Afbreking: wa•ter•fi•skaal
Samestelling: water + fiskaal


Selfstandige naamwoord: waterfiskaal
Meervoud: waterfiskale
Verkleinwoord: waterfiskaaltjie
Meervoud van verkleining: waterfiskaaltjies

Betekenis:
• 'n Sangvoël in die familie malaconotidae en genus laniarius.
• (histories) Iemand wat toesig hou oor die gebruik van leiwater.

Gebruik:
• Die waterfiskaal is swart van die bokant vanaf die kop tot die stert met 'n opvallende wit streep oor die vlerk, 'n relatief lang swart stert, roomkleurige keel en vaalrooi flanke, dye en pens.

Vertaling:
Engels: Southern boubou; water bailiff
Nederlands: waterfiskaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verknies
Volgende onderwerp: veerpyl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 12:45:00 UTC 2025