Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vullisverwydering
vullisverwydering [boodskap #148242] Vr., 13 Junie 2025 19:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vullisverwydering
Afbreking: vul•lis•ver•wy•de•ring
Samestelling: vullis + verwydering


Selfstandige naamwoord: vullisverwydering
Meervoud: vullisverwyderings

Betekenis:
• Die verwydering van vullis.

Gebruik:
Vullisverwydering is gestaak nadat die munisipaliteit se enigste twee werkende vullisverwyderingstrokke die gees gegee het.

Sinoniem:
• afvalverwydering
• rommelverwydering

Afgelei:
• vullisverwyderingsdiens
• vullisverwyderingstrok

Vertaling:
Engels: rubbish removal, garbage disposal
Nederlands: afvalverwijdering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlagparade
Volgende onderwerp: vorderingsverslag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 09:42:33 UTC 2025