| repliek [boodskap #148235] |
Vr., 13 Junie 2025 14:50 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24175 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
repliek
Afbreking: re•pliek
Selfstandige naamwoord: repliek
Meervoud: replieke
Verkleinwoord: repliekie
Meervoud van verkleining: repliekies
Betekenis:
• 'n Omvattende en goed deurdagte antwoord (meestal aan die einde van 'n debat of verweer).
Gebruik:
• Dit is braaf om so 'n fel en rondborstige repliek op die sensitiewe saak te lewer.
Sinoniem:
• antwoord
• pleitstuk
• reaksie
• teenpleit
• verdediging
• verweer
• wederwoord
• weerlegging
Vertaling:
Engels: reply, rebuttal, counterblast, counterplea, rejoinder
Nederlands: repliek
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|