| sethou [boodskap #148234] |
Vr., 13 Junie 2025 14:15 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sethou
Afbreking: set•hou
Samestelling: set + hou
Selfstandige naamwoord: sethou
Meervoud: sethoue
Verkleinwoord: sethoutjie
Meervoud van verkleining: sethoutjies
Betekenis:
• (golf) Sagte hou om 'n gholfbal wat op die setperk lê in die putjie in te slaan.
Gebruik:
• Die gholfspeler sluit sy dag op skitterende wyse af toe hy op die 18de putjie 'n sethou van sowat 20 m inrol.
Sinoniem:
• set
Vertaling:
Engels: golf putt
Nederlands: putt
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|