| spitsverkeer [boodskap #148222] |
Wo., 11 Junie 2025 18:24 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24165 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
spitsverkeer
Afbreking: spits•ver•keer
Samestelling: spits + verkeer
Selfstandige naamwoord: spitsverkeer
Meervoud: –
Betekenis:
• Die verkeer tydens die besigste tyd van die dag.
Gebruik:
• Die polisie soek na 'n bende wat motoriste in spitsverkeer beroof.
Sinoniem:
• spitstyd
Vertaling:
Engels: peak traffic, busy hour traffic
Nederlands: spitsverkeer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|