Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volksmond
volksmond [boodskap #148221] Wo., 11 Junie 2025 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24354
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volksmond
Afbreking: volks•mond
Samestelling: volk + -s- + mond


Selfstandige naamwoord: volksmond
Meervoud: volksmonde

Betekenis:
• Die manier waarop 'n volk of plaaslike bevolking praat; soos gewone mense iets sal sê.

Gebruik:
• Pretoria staan in die volksmond as die Jakarandastad bekend.

Sinoniem:
• omgangstaal
• spreektaal

Vertaling:
Engels: in popular speech, vernacular, colloquially
Nederlands: volksmond

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontglip
Volgende onderwerp: spitsverkeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Jan. 27 14:54:35 UTC 2026