Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mangelontsteking
mangelontsteking [boodskap #148217] Wo., 11 Junie 2025 14:36
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24155
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mangelontsteking
Afbreking: man•gel•ont•ste•king
Samestelling: mangel + ontsteking


Selfstandige naamwoord: mangelontsteking
Meervoud:

Betekenis:
• Ontsteking/inflammasie van die mangels weens 'n bakteriese of virusinfeksie.

Gebruik:
• Die simptome van mangelontsteking sluit in: geswelde mangels, 'n seer keel, sukkel om te sluk en sagte limfknope aan die kante van die nek.

Sinoniem:
• tonsillitis

Vertaling:
Engels: tonsillitis
Nederlands: tonsillitis, keelangina

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sametrekking
Volgende onderwerp: opsitkers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So. Des. 21 10:19:04 UTC 2025