| oneetbaar [boodskap #148215] |
Wo., 11 Junie 2025 12:30 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oneetbaar
Afbreking: on•eet•baar
Samestelling: on- + eetbaar
Byvoeglike naamwoord: oneetbaar
Attributief: oneetbare
Betekenis:
• Wat nie geskik is om as voedsel gebruik te word nie; nie geëet kan of moet word nie.
Gebruik:
• Die kos is totaal oneetbaar!
• Moenie die oneetbare sampioene pluk nie.
Sinoniem:
• bedorwe
• giftig
• onsmaaklik
• sleg
• vrot
Antoniem:
• eetbaar
Afgelei:
• oneetbaarheid
Vertaling:
Engels: inedible, uneatable
Nederlands: oneetbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|