Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » etimologies
etimologies [boodskap #148209] Wo., 11 Junie 2025 09:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24160
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
etimologies
Afbreking: e•ti•mo•lo•gies
Samestelling: etimologie + -s


Byvoeglike naamwoord: etimologies
Attributief: etimologiese

Betekenis:
• Wat die etimologie (die oorsprong en ontwikkeling van 'n woord) betref.

Gebruik:
• Die woord "kommando" is etimologies afgelei van die Latynse commendare, 'om aan te beveel'.

Afkorting:
• etim.

Vertaling:
Engels: etymological, etymologically
Nederlands: etymologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onoordeelkundig
Volgende onderwerp: moers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 02:19:24 UTC 2025