Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kakiebos
kakiebos [boodskap #148206] Di., 10 Junie 2025 18:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24152
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kakiebos
Kakiebos
kakiebos
Afbreking: ka•kie•bos
Samestelling: kakie + bos


Selfstandige naamwoord: kakiebos
Meervoud: kakiebosse
Verkleinwoord: kakiebossie
Meervoud van verkleining: kakiebossies

Betekenis:
• 'n Onkruid en indringerplant in Suid-Afrika, Tagetes minuta.

Gebruik:
Kakiebos het Suid-Afrika gedurende die Tweede Vryheidsoorlog binnegedring toe dit onbedoeld saam met voer uit Argentinië ingevoer is.

Sinoniem:
• stinkkakiebos

Vertaling:
Engels: Mexican marigold
Nederlands: Tagetes minuta

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbestrybaar
Volgende onderwerp: oordeelkundig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Des. 20 08:31:56 UTC 2025