Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wavrag
wavrag [boodskap #148200] Di., 10 Junie 2025 12:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24162
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wavrag
Afbreking: wa•vrag
Samestelling: wa + vrag


Selfstandige naamwoord: wavrag
Meervoud: wavragte

Betekenis:
• So baie dat dit 'n hele wa se laairuim sal volmaak.

Gebruik:
• Hulle het 'n wavrag vol komberse vir die kinderhuis ingesamel.

Hiponiem:
• bokwavrag
• kruiwavrag

Vertaling:
Engels: waggonload, lorry load
Nederlands: wagenvracht, wagenlading

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontgroen
Volgende onderwerp: kinderhuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 11:43:40 UTC 2025